Pieter Möller - Landbou Insetsels

16 Jun Pieter Moller berig oor ‘n melkaanleg in die Oos-Kaap

1 MIN
Download (446.3 KB)
‘n Melkverwerkingsaanleg in die Oos-Kaap, Woodlands Dairy, het onlangs groot deurbrake gemaak deur water te suiwer. Afvalwater word herwin by ‘n waterherwinningsaanleg. Hulle fokus op verminderde waterverbruik en beskerm die omgewing en verlede jaar is reeds 46% van Woodlands Dairy se afvalwater herwin.
AF  SOUTH AFRICA