Pieter Möller - Landbou Insetsels

13 Jun Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans op die korttermyn onder groot druk is. Beide wit- en geelmielie se Julie-spotpryse het hierdie week effens gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week ook gedaal. Weerstoestande in die VSA oefen tans die grootste druk op pryse uit. Sonneblomspotpryse het ook gedaal hierdie week. Koringpryse sowel as sorghum het ook effens gedaal.
AF  SOUTH AFRICA