12 Jun PM berig oor ‘n suiwelmaatskappy wat deure open in wêreldmarkte
57 SEC
Download (399.0 KB)
Sundale Schreiber se eerste besending suiwel uit die Coega-hawe is ‘n massiewe groeigeleentheid vir die melkvoorsieningsketting in Suid-Afrika. Meer as 2000 ton kaaskywe sal die hawe oor die volgende 15 maande verlaat. Die uitvoerooreenkoms open daarmee deure na wêreldwye handel van Suid-Afrikaanse suiwelprodukte, wat as een van die mededingendste ter wêreld beskou word.
AF
SOUTH AFRICA