Pieter Möller - Landbou Insetsels

5 Jun PM berig oor wêreldwye rooivleishandel wat toon dat bees- en varkvleispryse gestyg het

1 MIN
Download (511.3 KB)
Volgens studies het globale varkvleisproduksie vanjaar toegeneem, hoewel daar ‘n onstabiele vraag en aanbod van die wêreldwye rooivleismark van 2023 getoon is. China bly die grootste drywer van die varkvleismarkte, met ‘n markaandeel van ongeveer 48%.
AF  SOUTH AFRICA