31 May Dr. Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (1.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr, Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans op die korttermyn onder groot druk is. Beide wit- en geelmielie se Julie-spotpryse het hierdie week effens gestyg. Sojaboonspotpryse het week-op-week ook gestyg. Sonneblomspotpryse het egter gedaal hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het effens gestyg hierdie week. Eetbare oliepryse is steeds onder druk.
AF
SOUTH AFRICA