Pieter Möller - Landbou Insetsels

31 May Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

5 MIN
Download (2.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het weer verswak hierdie week meer waarskynlik as gevolg van die verhoogde rentekoerse, asook die steeds volgehoue elektrisiteitskrisis. Beesvleis- en speenkalfpryse het steeds gedaal, maar behoort te stabiliseer en dalk begin styg. Plaaslike wolpryse is steeds onder druk. Hoendervleispryse het sterk opwaarts gestyg en varkvleispryse het effens gedaal.
AF  SOUTH AFRICA