29 May PM berig oor ‘n interessante beesdag van Langspruit Boerevereniging naby Reitz
1 MIN
Download (515.4 KB)
Die bekende Langspruit Boerevereniging naby Reitz, hou eersdaags ‘n gewilde Bees-inligtingsdag by die Reitz Bieliemielie Feesterrein. Daar is bekende sprekers in die beesbedryf wat gaan optree en interessante onderwerpe sal bespreek word. Die datum is 13 Junie 2023 en dit begin om 8:30 by die Feesterrein.
AF
SOUTH AFRICA