26 May PM berig oor groei in die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf
1 MIN
Download (520.2 KB)
Daar is groei in die pluimveebedryf se bruto volumes ten spyte van plaaslike en wêreldwye uitdagings. Die afgelope drie jaar is pluimveeslagtings met 15% verbeter. Die sektor se grootste groei het vir ‘n dekade stilgestaan tot en met die ondertekening van die Pluimveesektor se meesterplan. Die beduidende groeikoers is te danke aan groot beleggings in die bedryf.
AF
SOUTH AFRICA