Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 May Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (1.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans op die korttermyn onder groot druk is. Beide wit- en geelmielie se Julie-spotpryse het hierdie week gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week weer skerp gedaal. Sonneblom spotpryse het egter sywaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het effens gedaal hierdie week.
AF  SOUTH AFRICA