Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 May Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

4 MIN
Download (1.7 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verder verswak hierdie week meer waarskynlik as gevolg van die verhoudings met die VSA wat op ‘n laagtepunt is, asook die volgehoue elektrisiteitskrisis. Beesvleis- en speenkalfpryse het effens gedaal, maar behoort te stabiliseer. Plaaslike wolpryse het steeds negatief gereageer. Hoendervleispryse het ook effens gestabiliseer en varkvleispryse het effens gedaal.
AF  SOUTH AFRICA