22 May PM berig oor ‘n inisiatief van SAAI om Zimbabwe-boere te help
55 SEC
Download (390.9 KB)
SAAI, oftewel die Suid-Afrikaanse Agri Inisiatief, het onlangs aangekondig dat hulle sowat 600 van hul produsente van Zimbabwe gaan ondersteun om vergoeding te probeer kry. ‘n Hulpfonds is gestig om alternatiewe bronne te gebruik om van die fondse vir billike vergoeding, terug te kry.
AF
SOUTH AFRICA