Pieter Möller - Landbou Insetsels

18 May Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

3 MIN
Download (1.3 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans op die korttermyn onder groot druk is. Beide wit- en geelmielie se Julie-spotpryse het egter hierdie week verder gestyg. Sojaboonspotpryse het week-op-week weer skerp gedaal. Sonneblomspotpryse het egter weer effens opwaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gestyg hierdie week.
AF  SOUTH AFRICA