Pieter Möller - Landbou Insetsels

15 May PM berig oor die finaliste vir die tweede Klimaatslim boer vir 2023

3 MIN
Download (1.4 MB)
Verlede jaar is Suid-Afrika se heel eerste Klimaatslim boer aangewys en die wenner van die kompetisie was James Faber, voorsitter van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie en ‘n bekende produsent uit die Noord-Kaap. Vanjaar se kompetisie het groot belangstelling ontlok. Die projek identifiseer produsente wat klimaatslim metodes aanwend met passie op hulle plaas en wat ook bereid is om hul kennis van boerderypraktyke aan ander boere oor te dra.
AF  SOUTH AFRICA