Pieter Möller - Landbou Insetsels

11 May PM berig oor die herstrukturering van Agri Expo en SA se oudste landboumaatskappy

1 MIN
Download (473.2 KB)
Agri Expo het beskluit om voortaan te fokus op strategiese projekte, na herstruktureing onlangs. Kaap die Goeie Hoop Landbougenootskap is Suid-Afrika se oudste landbou-organisasie en resorteer nou onder Agri Expo. Daar is besluit om op vier strategiese sleutelprojekte te fokus. Verliese wat die afgelope twee jaar gely is as gevolg van nie-winsgewende projekte in 2021 en 2022, het die organisasie genoop om ‘n ander strategie te volg en sekere projekte te staak.
AF  SOUTH AFRICA