19 Apr Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (966.4 KB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans onder groot druk is. Pryse het skerp gedaal. Beide wit- en geelmieliespotpryse het hierdie week verder gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week weer skerp gedaal. Meer sojas as mielies kan hierdie seisoen geplant word. Sonneblomspotpryse het weer afwaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gedaal hierdie week.
AF
SOUTH AFRICA