Pieter Möller - Landbou Insetsels

10 Apr Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

4 MIN
Download (2.0 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor die huidige speenkalf tydperk en gee ook redes vir die afname in speenkalwers se pryse tans.
AF  SOUTH AFRICA