Pieter Möller - Landbou Insetsels

5 Apr Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

2 MIN
Download (951.4 KB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse, wat tans onder groot druk is. Pryse het skerp gedaal. Beide wit- en geelmielie-spotpryse het hierdie week verder gedaal. Sojaboonspotpryse het week-op-week skerp gedaal. Meer sojabone as mielies kan hierdie seisoen geplant word. Sonneblom spotpryse het weer sywaarts beweeg hierdie week. Koringpryse, sowel as sorghum het ook verder gedaal hierdie week.
AF  SOUTH AFRICA