Pieter Möller - Landbou Insetsels

5 Apr Dr. Johnny van der Merwe, 'n landbou-ekonoom, gesels oor die vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.4 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rentekoerse se styging was die rede dat die waarde van die rand laat styg het. Beesvleis- en speenkalfpryse het sywaarts gebly. Slagpryse kan effens afwaarts beweeg na die Paasnaweek toe. Stoorlammers se pryse het ook verder gestyg. Plaaslike wolpryse het ook weer verder gestyg. Hoendervleispryse het dieselfde gebly. Bokpryse het weer effens gestyg in die week.
AF  SOUTH AFRICA