Pieter Möller - Landbou Insetsels

3 Apr PM berig oor die onlangse statistieke oor sybokhaarskeersels

54 SEC
Download (384.0 KB)
Die sybokhaarbedryf het hulle jongste syfers en statistiek bekend gemaak, asook die persentasie verdeling tussen kleinbokkies, jongbokke, fyn volwassenes en sterk volwassenes. Die effens sterker skeersel is waarskynlik te wyte aan beter reenval, wat beter veld en kos vir die bokke beteken.
AF  SOUTH AFRICA