Pieter Möller - Landbou Insetsels

21 Mar Prof. Frikkie Maré van die UV gesels oor die uitdagings in die vleisbedryf

5 MIN
Download (2.2 MB)
Senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, Prof. Frikkie Maré, gesels oor die daling van speenkalf- en karkaspryse en die moontlike redes daarvoor. Maré verduidelik dat produsente oor die laaste 3 jaar weer aan hulle kuddes gebou het en dat baie faktore druk uitoefen op verbruikers en produsente. Hy verwys na beurtkrag, bek-en-klouseer, brandstofpryse, die uitdagings van abattoirs en dat die prys in die handel verhoog is. Duurder snitte word onder andere hoog gehou om verskille op te maak.
AF  SOUTH AFRICA