Pieter Möller - Landbou Insetsels

20 Mar PM berig oor ‘n voerkraaluitdaging wat onlangs plaasgevind het

54 SEC
Download (381.1 KB)
Die voerkraalbedryf het onlangs ‘n interessante uitdaging gehou. Die kompetiisie is geïnisieer deur Onderstepoort Voerkraal. Love-me-Tender is as die uiteindelike wenners aangewys. The Loin King was tweede en Need for Feed was derde.
AF  SOUTH AFRICA