Pieter Möller - Landbou Insetsels

6 Mar PM berig oor ‘n nuwe aanlyn diergesondheid akademie wat onlangs gestig is

51 SEC
Download (358.7 KB)
‘n Unkieke Suid-Afrikaanse dieregesondheid akademie het onlangs tot stand gekom. Die akademie, wat ‘n eerste vir Suid-Afrika is, sal virtueel van aard wees. Die formeel, geakrediteerde akademie sal praktiese dieregesondheid as opleidingsmodel voorhou asook biosekuriteitskwalifikasies kan toeken.
AF  SOUTH AFRICA