3 Mar PM berig oor Astral se aankondiging oor groot verliese in die braaikuikenbedryf
1 MIN
Download (456.8 KB)
Astral Foods Bpk het hul syfers bekendgemaak oor die braaikuikenafdeling se groot verliese as gevolg van faktore soos verdienste per aandeel en na aanleiding van beurtkrag. Tussen R300 miljoen en R400 miljoen se verliese word voorspel. Voorspellings is verder dat verdienste per aandeel tot soveel as 90% kan daal.
AF
SOUTH AFRICA