Pieter Möller - Landbou Insetsels

1 Mar Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor voedselsekerheid

4 MIN
Download (1.7 MB)
Senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, Prof Frikkie Maré, gesels oor voedselsekerheid. Hy verduidelik die konsep en brei verder uit oor die vraag hoekom Suid-Afrika landbouprodukte uitvoer na ander lande toe en hoekom nie eerder die produkte plaaslik en binnelands hou nie, eerder as dat dit prysvlakke verhoog.
AF  SOUTH AFRICA