Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 Feb Charl Saunderson gesels in sy progam “kom ons praat ‘n bietjie boer”

5 MIN
Download (2.2 MB)
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers.
AF  SOUTH AFRICA