21 Feb Dr. Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (1.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, dr. Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmielie se spotpryse het hierdie week gestyg. Sojaboonpryse het ook gestyg, meestal as gevolg van die verswakking van die rand. Sonneblompryse het weer verder gedaal. Koringpryse bly hoog en kry tans ondersteuning as gevolg van die oorlog in Oekraine. Lusernpryse het redelik stabiel gebly die week.
AF
SOUTH AFRICA