17 Feb PM berig oor Astral se resultate vir verlede jaar wat aangekondig is
1 MIN
Download (467.9 KB)
Astral Foods Bpk het hul syfers bekendgemaak en die wind van voor gekry as gevolg van faktore soos buitengewone kostes na aanleiding van beurtkrag en die ineenstorting van munisipale infrastruktuur. Daar was veral ook ‘n skerp styging in die hoenderbedryf.
AF
SOUTH AFRICA