Pieter Möller - Landbou Insetsels

14 Feb Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

4 MIN
Download (1.9 MB)
Prof. Frikkie Maré, bekende senior landbou-ekonoom, verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die waardeketting in die veebedryf en die negatiewe invloed van beurtkrag op die bedryf. Die laaste twee of drie jaar se kuddebou beteken dat daar tans meer diere in die mark is en nie regtig voedselsekerheid beïnvloed nie. Insetkoste en voerkostes maak dat voerkrale onde druk is en dit het tot gevolg dat pryse redelik onder druk is hieroor.
AF  SOUTH AFRICA