13 Feb PM gesels met Gawie van Heerden van Victoria-Wes, bekende merino-teler
5 MIN
Download (2.4 MB)
Gawie van Heerden van Victoria-Wes in die Noord-Kaap, vertel van landboutoestande in die Karoo en hoe lesse geleer is die afgelope paar jaar om aan te pas by omstandighede. Konsortium-Merino se produksieveilings is wêreldbekend en vanjaar is die tema “Die tafel is gedek”. Hy verduidelik hoe op die tema besluit is en die genepoel waaruit die Konsortium saamgestel is. Van Heerden gesels ook oor die aanpasbaarheid van die omgewing en die diere.
AF
SOUTH AFRICA