25 Jan Dr. Johnny van der Merwe, gesels oor die jongste kommoditeitspryse
2 MIN
Download (1.0 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmieliepryse het goeie stygings getoon. Pariteitspryse het egter gedaal as gevolg van goeie reen in Suid-Amerika. Sojapryse het sywaarts gebly terwyl sonneblompryse gedaal. Koringpryse het efefens gestyg en sorghum se pryse het effens gestyg sowel as die van uitgedopte grondbone.
AF
SOUTH AFRICA