25 Jan Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
3 MIN
Download (1.5 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week heelwat gedaal teenoor die Amerikaanse dollar, waarskynlik as gevolg van die Eskom-krisis. Slagpryse is steeds onder druk maar lampryse het gestabiliseer. Hoenderpryse het sterk gedaal in die week. Varkvleispryse het intussen weer effens gedaal. Die afwaartse tendens kan tot in Mei voortduur.
AF
SOUTH AFRICA