Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 Jan Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat

5 MIN
Download (2.1 MB)
Prof. Frikkie Maré, bekende senior landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor beesvleiskwaliteit in Suid-Afrika en die herrie wat losgebars het oor die sogenaamde “taai” vleis wat in die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf voorkom. Die artikel het gevolg na sekere navorsing wat gedoen is. Maré voel dat produkte wat gelewer word, tans van wisselende kwaliteit is en dat konstante kwaliteit baie belangrik is vir die toekoms.
AF  SOUTH AFRICA