Pieter Möller - Landbou Insetsels

20 Jan PM berig oor ‘n kompetisie om SA se klimaatslim-ambassadeur aan te wys

1 MIN
Download (695.1 KB)
Die 2023 Klimaatslim-ambassadeur word weer binnekort aangewys. Inskrywings het aan die begin van die maand geopen en sluit einde Februarie. Plaasbesoeke word in April en Mei by die finaliste gedoen, wat in Maart bekendgemaak sal word. ‘n Spesiale boeredag word weer gedurende Oktober/November op die wenner se plaas gehou. Inskrywings kan gerig word aan deidre@plaasmedia.co.za
AF  SOUTH AFRICA