Pieter Möller - Landbou Insetsels

18 Jan Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

3 MIN
Download (1.6 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Daar is ‘n vermoede dat die wêreldekonomie in ‘n resessie gaan. Daarom het die rand het die afgelope week heelwat gedaal teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse kan vir die onmiddellike toekoms hoog bly. Hoenderpryse het sterk gestyg in die week. Varkvleispryse het intussen weer effens gedaal. Die afwaartse tendens kan tot in Mei voortduur.
AF  SOUTH AFRICA