Pieter Möller - Landbou Insetsels

17 Jan Prof. Frikkie Maré gesels oor die invloed van die huidige beurtkrag

5 MIN
Download (2.1 MB)
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die invloed van die afgelope tyd se beurtkrag. Hy verduidelik byvoorbeeld die minder ure wat beskikbaar is vir veral besproeiingsboere in graangebiede. Maré bespiegel oor wat dit vir die toekoms inhou en verwys ook na die gebruik van alternatiewe krag soos sonkrag, asook die gerugte van hofsake om oplossings te bied. Maré gee sy mening en advies oor hoe druk op Eskom toegepas kan word.
AF  SOUTH AFRICA