Pieter Möller - Landbou Insetsels

15 Jan PM berig oor die wêreldrekord vir skaapskeer

57 SEC
Download (400.0 KB)
Die nuwe wêreldrekord vir skaapskeer is einde verlede jaar opgestel deur Floyd Neil. Hy het in Wes-Australië nie minder nie as 527 Australiese kruisraslammers binne agt ure geskeer. Hy probeer weer op 25 Februarie vanjaar nog ‘n rekord op te stel as hy 427 van die moeders van die lammers gaan skeer. Die vorige rekord is in 2019 opgestel in Napier, Australië.
AF  SOUTH AFRICA