10 Jan Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat
3 MIN
Download (1.4 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die uitdagings vir 2023 vir landbouers. Hy tref ook ‘n paar vergelykings met ander jare, onder andere wat in die wêreld gebeur met dalende voedselpryse en rentekoerse. Insetpryse behoort nie so skerp te styg soos verlede jaar nie en dit behoort beter nuus vir produsente te wees. Maré voorspel minder groot verrassings en ‘n redelike normale landboujaar met meer stabiliteit as in die begin van 2022.
AF
SOUTH AFRICA