Mid-Morning Magic

9 Jan Agri-Alert

2 MIN
Download (1.2 MB)
Diefstal bly een van Suid-Afrika se grootste probleme, met veediefstal hoog op die lys. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Eduan Scheepers van Agri-Alert oor hulle oplossings vir die kwessie in die agri-mark.
ENGLISH  SOUTH AFRICA