23 Dec Living Limitless: Blinde NWU studente gradueer met gidshond aan haar sy
7 MIN
Download (3.2 MB)
Vogue, die gidshond het nie net die NWU-gegradueerde Cornelle Leach gehelp om van een plek na 'n ander te kom nie, maar het haar lewe ten goede verander. Die twee beste vriende het vroeër vanjaar saam die grad gevang, maar hulle is nog nie klaar nie.
ENGLISH
SOUTH AFRICA