19 Dec PM gesels met nog ‘n wenner in die onlangse Junior Landbouskrywers-kompetisie
5 MIN
Download (2.2 MB)
In die onlangse Junior Landbouskrywers-kompetisie, is Karen Truter as een van die wenners aangewys in die nie-tegniese afdeling. Karen het grootgeword in Sentraal-SA , waar sy in Bloemfontein gebore is en haar skoolloopbaan in Potchefstroom voltooi het. Daarna studeer sy aan die Universiteit Stellenbosch en behaal haar Meestersgraad in Landbou. Sy is tans in die Wes-Kaap werksaam as agronoom en vertel ook in die onderhoud wat die kompetisie vir haar beteken het.
AF
SOUTH AFRICA