Pieter Möller - Landbou Insetsels

14 Dec Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

1 MIN
Download (824.2 KB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse het weer effens gedaal hierdie week, terwyl sojapryse opwaarts beweeg het. Die vraag na sojameel het skerp gestyg. Koringpryse het effens gedaal. Sorghumpryse het weer hierdie week effens gedaal. Katoenpryse en lusernpryse het gestyg.
AF  SOUTH AFRICA