Pieter Möller - Landbou Insetsels

14 Dec Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

2 MIN
Download (1.1 MB)
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week weer gedaal teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het sywaarts gebly. Stoorlampryse is hierdie week onveranderd en slagpryse styg skerp. Varkvleispryse het steeds rekordpryse gehaal hierdie week. Bokpryse bly steeds onder druk.
AF  SOUTH AFRICA