9 Dec PM berig oor bedreigde spesies in plante en diere
1 MIN
Download (492.8 KB)
Volgens ‘n studie oor bedreigde spesie-getalle, word baie van die beskikbare getalle onderskat in die wêreld. Duisende spesies het gebrekkige data en die omvang van bedreigde spesies is onduidelik volgens die studie van Communications Biology wat onlangs gepubliseer is. Daar word beraam dat ongeveer 56% van die plant- en dierespesies wereldwyd deur uitsterwing bedreig word.
AF
SOUTH AFRICA