6 Dec Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
3 MIN
Download (1.4 MB)
Die onwettige gebruik en bestuur en van water is deesdae baie in die nuus. Daar is streng wetgewing wat die gebruik van water reguleer en bestuur. Dit gaan dus oor die vloei van water en die bou van gronddamme wat sekere deurvloei beperk. Produsente moet hulle vergewis van die wetgewing van toepassing en moet op ‘n wettige wyse aansoek doen vir die bou van goedgekeurde damme.
AF
SOUTH AFRICA