Pieter Möller - Landbou Insetsels

5 Dec PM berig oor ‘n vee-identifikasie en naspeurbaarheidstelsel

53 SEC
Download (371.1 KB)
Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het die LITS-stelsel onlangs goedgekeur. Dit staan vir die Livestock Identificaction and Traceabilty System. Fase een van die projek, dit is vir die eerste drie weke, sal kommersiële boere ‘n geleentheid gun om vir die stelsel te registreer, waarna alle vee-eienaars kan volg.
AF  SOUTH AFRICA