29 Nov Musiekterapieweek: Hoekom musiek belangrik is vir kinders
5 MIN
Download (2.4 MB)
In die tweede onderhoud gesels Mid-Morning se Yolanda Maartens met Stigterslid van MusicWorks en musiekterapeut, Sunelle Fouche oor hoekom musiek belangrik is vir kinders, asook wat die voordele van musiek vir kinders van 'n jong ouderdom af is en meer.
ENGLISH
SOUTH AFRICA