29 Nov Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor die repokoers wat verlede week gestyg het
3 MIN
Download (1.3 MB)
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die repokoers wat verlede week gestyg het. Rentekoerse wat styg, maak dit nie maklik vir veral die middelklas-bewoners van die land nie. Huis- en grondeienaars moet baie meer opdok om verbande terug te betaal. Die styging het ongeveer 8% minder besteebare inkomste tot gevolg. Lamsvleis, bees- en hoenderprodukte gaan al hoe meer luukse items word en landbou moet daarvan kennis neem.
AF
SOUTH AFRICA