Mid-Morning Magic

28 Nov Musiekterapieweek: Hoe musiek en sielkunde by mekaar uit kom

5 MIN
Download (2.3 MB)
Dit is wel-bekend dat musiek vir baie 'n gemoedswisselaar of ontsnapping van die werklikheid is en kan maklik iemand in n beter bui sit of opgewonde maak of selfs kalm en ontspanne maak.
ENGLISH  SOUTH AFRICA