Pieter Möller - Landbou Insetsels

24 Nov PM berig oor BKB se uitstekende syfers in die afgelope finansiële jaar

1 MIN
Download (503.4 KB)
BKB se prestasies in die afgelope finansiële jaar, het alle verwagtinge oortref en die goeie resultate word toegeskryf aan diverse bedrywighede en die groep se beperkings van nie-noodsaaklike uitgawes. Groot groei en wins was kenmerkend, ten spyte van die druk van bek-en klouseer beperkinge.
AF  SOUTH AFRICA