Pieter Möller - Landbou Insetsels

21 Nov PM berig oor 'n suiwelmaatskappy wat diervrye suiwelprodukte ondersoek

59 SEC
Download (414.6 KB)
Nestlé, een van die wêreld se grootste suiwelmaatskappye, ondersoek tans die moontlikhede en potensiaal van diervrye suiwelprodukte. In vennootskap met die Kaliforniese maatskappy, Perfect Day, word na ‘n hele paar opsies gekyk. Nestlé het in die persverklaring laat blyk dat hulle baie opgewonde is oor die nuwe verwikkelinge.
AF  SOUTH AFRICA